#SlatDiePadBlog

Ruben Delmage het op #SlatDiePad met Daniel Baron gesels oor die liedjie wat David Guetta & Sia opgeneem het

20 Maart 2019

Ruben Delmage het op #SlatDiePad met Daniel Baron gesels oor die liedjie wat David Guetta & Sia opgeneem het wat ‘n melodie lyn het wat presies dieselfde klink as dié van Daniel Baron se liedjie “Children of the sun”  Luister hieronder na die Podcast van die onderhoud en die musiek videos van beide die Liedjies […]

Read More

Beleef Claire se nuutste video nou!

18 Maart 2019

Onthou jy vir klein Claire en haar Pa wat wêreldwyd bekendheid verwerf het as die oulikste Pa en Dogter Duet span? Wel klein Claire is nou 6 jaar oud en sy het nou geleer om die eukelele te speel en kan tot haarself begelei.  Beleef haar nuutste video hier: Deel die artikel met jou vriende:

Read More

Kom ons vat jou terug…

22 Februarie 2019

Kom ons vat jou terug.  Dit was agv hierdie video dat ons vandag almal weet presies wie Refentse is! Deel die artikel met jou vriende:

Read More

Jo Black se nuwe liedjie!

18 Januarie 2019

Kyk na die musiekvideo van Jo Black se nuwe lied hier: Deel die artikel met jou vriende:

Read More

Het jy gehoor van die nuwe #CharcoalChallenge #Bobjan

9 Januarie 2019

Het jy gehoor van die nuwe #CharcoalChallenge #Bobjan Deel die artikel met jou vriende:

Read More

Kyk hierdie ongelooflike mooi video

10 Desember 2018

Kyk hierdie ongelooflike mooi video waar 50 van die land se grootste kunstenaars bymekaar gekom het en opgeneem het as ‘n eerbetoning aan Johnny Clegg. In September 2018 over 50 prominent artists came together to record a tribute to Johnny Clegg, a true South African legend who has made and continues to make an indelible […]

Read More

Steve Hofmeyr het die land aan die brand met ’n nuwe duet én goue status album!

28 November 2018

Steve en Demi Lee deel nie net die topverkoper-podium nie, hul duet getiteld Amanda, wat oorspronklik deur Don Willams gesing is, is op The Country Collection ingesluit en is met groot reaksie deur aanhangers op Steve se Facebook-blad ontvang. Dit is reeds bykans 40 000 keer gedeel wat bewys dat dit aanklank vind by ieder […]

Read More

Okay as hierdie nie jou nekhare laat regop staan nie, dan weet ons nie wat gaan nie!

28 November 2018

Okay as hierdie nie jou nekhare laat regop staan nie, dan weet ons nie wat gaan nie! Deel die artikel met jou vriende:

Read More

Beleef hierdie ongelooflike mooi liedjie en video van Rolene Strauss oor “Body Shaming”

27 November 2018

Beleef hierdie ongelooflike mooi liedjie en video van Rolene Strauss oor “Body Shaming” \ Deel die artikel met jou vriende:

Read More

Skok video van kind wat steel vir ma!

26 November 2018

Hierdie skokkende video het onlangs sy verskyning gemaak van ‘n Ma wat haar drie kinders by haar het terwyl sy beplan om ‘n vrou, wat by die winkelsentrum in die Paarl sit en rustig iets eet, se handsak te steel. Die Ma het egter nie self die handsak gesteel nie, maar aan een van haar […]

Read More

Load more

Social media & sharing icons powered by UltimatelySocial