Media

Skryfbehoefte Oorhandiging: Maandag 4 Februarie 2019

7 Februarie 2019

“Ons voed omtrent 400 van ons 480 kinders twee keer per dag…” “Ons skool is omring deur 6 informele nedersettings…” “85% van ons kinders is baie behoeftig…” “304 gesinne het hierdie jaar aansoek gedoen vir volle kwytskelding van skoolfonds…” “80 leerders ontvang daagliks twee etes per dag by die skool en kospakkies vir die vakansietye…” […]

Read More

Uitsig/Tuks aflosbyeenkoms

7 Februarie 2019

Die 12de Uitsig/Tuks aflosbyeenkoms vir Hoërskole regoor die land (en enigste in sy soort) is op Dinsdag, 5 Februarie in samewerking met TuksAtletiek aangebied op hulle Bestmed Stadion in Hatfield Pretoria vanaf 14:00 tot 18:00 waar 33 skole deelgeneem het. En wat ‘n oomblik om die baan te deel met David Modiba se atlete en […]

Read More

#handsakvolliefde

13 Desember 2018

Altesaam 400 handsakke met 16 verskillende items is gedurende Augustus in slegs 2 weke ingesamel vir Lynné de Jager, Menlopret Kleuterskool, Bella Tydskrif en GROOTfm 90.5 se #handsakvolliefde Vrouemaandprojek!  ‘n Konserwatiewe skatting van die waarde van die pragtige handsakke met verskillende items wat van parfuum en ‘n serp, tandepasta en ‘n tandeborsel, ‘n waslap en […]

Read More

Hero run 2018

13 Desember 2018

Ons almal ken vir Superman, Batman en Spiderman, maar elkeen het sy eie superhero!  Ons het GROOT gegaan om ons ‘Superhero pose’ te oefen, want op 14 April 2018 het ons die SABAT Hero Run ‘super’ vinnig, by High School Old Boy’s Club gehardloop en gevlieg. Deel die artikel met jou vriende:

Read More

‘n Geskenk as deel van ons #Dankfees – 30 November 2018

11 Desember 2018

Lindie Strydom kan nie onthou waar sy die term “re–gifting” die eerste keer raak geleef het nie, maar sy hou daarvan en met ons “Fees van Dankbaarheid” was ons in ‘n posisie om ‘n geskenk aan ons te kan “re-gift”! Kersondermure, Lewende Woord Centurion, Kerk-in-Suid en Doxa Deo Raslouw, saam met die sakegemeenskap van Centurion […]

Read More

#DANKFEES

9 Desember 2018

“Thanksgiving” het begin as ‘n dag van danksegging na die jaar se oes en dis presies hoekom GROOTfm 90.5 elke jaar ‘n “Dankfees” hou – ons kyk terug oor die jaar se “saad in die grond” en medewerkerskap en vier die oes van veranderde lewens! Van vroegoggend af het verskillende nie-winsgewende organisasies hulle dankbaarheid met […]

Read More

GROOT raak GROOT(er)!

9 Desember 2018

GROOTfm 90.5 het in 2018 soveel GUNS beleef! Vir die periode April tot September 2018 het GROOTfm 90.5 uitstekende groei in ons luisteraarsyfer bewys. Die GROOTfm-span werk hard om meer van onsself te gee om ‘n groter DOEL te dien.  Ons is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer met “vermaak wat […]

Read More

#SkryfbehoefteDrive insameling

5 Desember 2018

Ons het ons #SkryfbehoefteDrive op 19 Oktober 2018 saam met @ToysforAfrica afgeskop met die @KingPrice Wêreldrekordpoging vir die langste ry potlode!  Die rekord tot nou toe was 859m en op die dag het die 1900 leerders van @LaerskoolHennopspark ongeveer 6000 potlode gebruik om ‘n 1065,77m lange potlood-lyn te pak. #ToysforAfrica het daardie 6000 potlode vir […]

Read More

#Madibadag2018 #skoolBOUprojek

18 Julie 2018

Lindie Strydom deel graag haar terugvoer na afloop van 18 Julie 2018 se #Madibadag2018 “My hartjie is maar klein aan die einde van so ‘n dag. As ek hoor hoe elkeen herkou en reflekteer of terugdink, ‘n whatsapp wat heen en weer gestuur word, Ruben en Riva wat gesels op GROOTfm 90.5 van wat gebeur […]

Read More

Vadersdag

19 Junie 2018

Daar is baie min woorde wat die waarde van ‘n pa in ‘n kind se lewe kan vasvang, maar Snotkop se lied “Song vir my dad” verduidelik dit nogal goed: “En al lê, al lê ‘n donkerwolk oor daai berg Weet ek, die son skyn altyd helder by Dad En al breek, al breek ‘n […]

Read More

Load more

Social media & sharing icons powered by UltimatelySocial