Author: pietergroot

Ruben Delmage het op #SlatDiePad met Daniel Baron gesels oor die liedjie wat David Guetta & Sia opgeneem het

Written by on 20 Maart 2019

Ruben Delmage het op #SlatDiePad met Daniel Baron gesels oor die liedjie wat David Guetta & Sia opgeneem het wat ‘n melodie lyn het wat presies dieselfde klink as dié van Daniel Baron se liedjie “Children of the sun”  Luister hieronder na die Podcast van die onderhoud en die musiek videos van beide die Liedjies […]

Read More

Beleef Claire se nuutste video nou!

Written by on 18 Maart 2019

Onthou jy vir klein Claire en haar Pa wat wêreldwyd bekendheid verwerf het as die oulikste Pa en Dogter Duet span? Wel klein Claire is nou 6 jaar oud en sy het nou geleer om die eukelele te speel en kan tot haarself begelei.  Beleef haar nuutste video hier: Deel die artikel met jou vriende:

Read More

Laerskool Constantiapark

Written by on 8 Februarie 2019

Dit is nou al tradisie om elke jaar se #SKOOLMETDIEBESTEGEES af te skop by Laerskool Constantiapark. En ten spyte van ons groot verwagting, verras hulle ons jaar-na-jaar met ‘n Rooikat-sonder-remme belewenis waar Laerskool Constantiapark as ‘n GROOT skoolgesin onder die maan dans. Op Vrydag, 8 Februarie 2019 het die Rooikatte ook sommer van die #GROOTgeesgeleentheid […]

Read More

Skryfbehoefte Oorhandiging: Maandag 4 Februarie 2019

Written by on 7 Februarie 2019

“Ons voed omtrent 400 van ons 480 kinders twee keer per dag…” “Ons skool is omring deur 6 informele nedersettings…” “85% van ons kinders is baie behoeftig…” “304 gesinne het hierdie jaar aansoek gedoen vir volle kwytskelding van skoolfonds…” “80 leerders ontvang daagliks twee etes per dag by die skool en kospakkies vir die vakansietye…” […]

Read More

Load more

Social media & sharing icons powered by UltimatelySocial