Hierdie skokkende video het onlangs sy verskyning gemaak van ‘n Ma wat haar drie kinders by haar het terwyl sy beplan om ‘n vrou, wat by die winkelsentrum in die Paarl sit en rustig iets eet, se handsak te steel.
Die Ma het egter nie self die handsak gesteel nie, maar aan een van haar kinders die opdrag gegee om die misdaad te pleeg!
Die insident het volgens berigte alreeds die 11de November plaasgevind by ‘n kitskos-restaurant in ‘n winkelsentrum in die Paarl.

Deel die artikel met jou vriende: