Elke potlood, uitveër, liniaal of skerpmaker wat jy aan GROOTfm90.5 se skryfbehoefte Drive skenk, kan help bou aan ‘n kind se toekoms! Raak betrokke en bring jou skenking na GROOTfm90.5 se kantore voor die 30e November, OF nomineer ‘n behoeftige skool deur die woord ‘SKOOL’ en die naam van die skool te SMS na 49905, teen R1.50 per sms.

Indien jou maatskappy ‘n finansiële skenking oorweeg wat ook vir ‘n 18A belastingsertifikaat sal kwalifiseer, kan dit direk aan Toys for Africa Foundation gemaak word: NPC 2017/082949/08, NPO 187-252, PBO 930056549 Toys for Africa Foundation NPC FNB – Takkode: 250655,  Rekeningnommer: 62683552882 Verwysing: Groot FM

Bepalings & Voorwaardes geld