Wiele 2 Wiele

Met Carl en Jeanette Kritzinger

Wiele 2 Wiele

Vrouens kan nie bestuur nie….of kan hulle? Luister na Carl en Jeanette wat hulle opinies debatteer in hierdie 30- min Wiele program wanneer hulle hulle botsende indrukke deel in die nuutste “Car of the Week” oorsig. Vir enige iets wat te doene het met wiele, maak seker jy mis nie hulle “Wenk van die week” in die tweede gedeelte van die program nie.

Deel die artikel met jou vriende:

Met Carl en Jeanette Kritzinger

Dinsdag

21:00 21:30

Social media & sharing icons powered by UltimatelySocial