Su-an Müller Marais

Su-an en so aan en so aan...

Su-an Müller Marais

Su-an Müller-Marais: Omroeper

Sy hou jou op hoogte van sport, hittegolwe, goeie vermaak, goedkoop bestemmings, dinge wat jy nie geweet het oor musiek nie en sorg dat jy die res van die dag met ‘n stoute glimlag aanpak.. Vir ‘n alternatiewe blik op die lewe, skakel weeksdae tussen 09:00 en 12:00 in vir Su-an…en so aan en so aan…

In 2016 én 2017 is Su-an bekroon met ‘n ATKV-mediaveertjie vir Beste aanbieder by ‘n gemeenskapsradiostasie.

Weeksdae 9h30

#TerwylJyGeslaapHet: Interessante nuusgebeure (plaaslik en internasionaal) wat in die afgelope 24 uur gebeur het, ligte trant – soms vreemde/snaakse stories

Weeksdae 10h00

#SpreekLeweSA: Su-an deel ‘n inspirerende Bybelversie om oor Suid – Afrika uit te spreek OF enige ander inspirerende aanhaling of gedagte

Weeksdae 11h00 – 11h30

#KomOnsPraatDaaroor – aktuele kwessies van die dag word bespreek

Woensdae 10h45

#DinkJyDarmNogAanMy: Su-an gee leidrade oor ‘n bekende persoon en die luisteraar moet raai wie dit is; interessante feite van die persoon volg…

Vyf woorde wat Su-an beskryf:

Strateeg, optimis, Sauvignon Blanc, reis, kan-nie-multitask-nie.

Volg Su-an op:

Deel die artikel met jou vriende:

Su-an en so aan en so aan...

Maandag

09:00 12:00

Dinsdag

09:00 12:00

Woensdag

09:00 12:00

Donderdag

09:00 12:00

Vrydag

09:00 12:00

Social media & sharing icons powered by UltimatelySocial