Riva Schoeman

#Riva

Riva Schoeman

Riva Schoeman is ‘n gesoute omroeper met meer as 20 jaar se ondervinding. Sy kuier in die middae saam met jou en maak daardie laaste werksure korter met lekker musiek en geselskap.

Sy spreek verskeie tema’s aan insluitend inspirasie, skoonheid, vermaak, ligter nuus. Haar hart klop vir die gemeenskap en sy is beskermvrou vir CMR Noord.

Weeksdae 12h30

#WatRerig: Dit is die vreemdste/snaakste/amper onwerklike storie van die dag. Wat??? Regtig???

Woensdae 14h30

#JacquesSeKleinSaterdagMix: Jacques is omroeper en DJ. Hy sit ‘n 5minute ‘mix’ aanmekaar wat enige een lus maak vir naweek hou

Donderdae 14h30

#ThrowBackThursday: Donderdae speel #Riva twee ou liedjies van die 80’s of 90’s direk na mekaar vir ‘n bietjie nostalgie

Vyf woorde wat Riva beskryf:

Liefdevol, meegevoel, impulsief, denker, doener.

Volg Riva op:

Deel die artikel met jou vriende:

#Riva

Maandag

12:00 15:00

Dinsdag

12:00 15:00

Woensdag

12:00 15:00

Donderdag

12:00 15:00

Vrydag

12:00 15:00

Social media & sharing icons powered by UltimatelySocial