Pieter Cloete

#VanaandMetPieterCloete

Pieter Cloete

Pieter Cloete: Omroeper

Pieter se radioloopbaan het in 2010 by ’n klein gemeenskapsradiostasie begin. Hy het sy vlerke gesprei en in April 2016 die Knysnabos verruil vir Pretoria se stadsliggies.

Met sy professionele, tog gemaklike stemtoon en persoonlikheid, nooi Pieter jou elke weeksaand om saam met hom nuwe vrystellings, boekresensies en plaaslike musiek 5-in-‘n-ry te geniet. Luisteraars kry ook een keer ‘n week die geleentheid om hulle musiekkeuse en die stories daaragter, te kom deel.

Maandae & Vrydae 19h45

#JouKeuse: Pieter sit twee gewilde kunstenaars se foto met ‘n liedjie van elk op Facebook, die luisteraar moet besluit wie se liedjie wil hul die graagste hoor

Dinsdae 19h45

#DaaiLiedjie: Luisteraars word genooi om hul liedjiekeuse en die storie daaragter in die Ateljee te kom deel

Woensdae 19h45

Boekresensie: Susan Botha en Pieter gesels boeke, en een gelukkige luisteraar kan die boeke wat bespreek is, wen

Vyf woorde wat haar beskryf:

Lojaal, gemaklik, ‘hopeless romantic’, optimis en ‘n ‘doener’.

Volg Pieter op:

Deel die artikel met jou vriende:

#VanaandMetPieterCloete

Maandag

18:00 21:00

Dinsdag

18:00 21:00

Woensdag

18:00 21:00

Donderdag

19:00 21:00

Vrydag

18:00 21:00

Social media & sharing icons powered by UltimatelySocial