Jacques Erasmus

Saterdae met Jacques Erasmus

Jacques Erasmus

Jacques Erasmus: Vervaardiger & Omroeper

Jacques Erasmus het grootgeword in Hartbeespoort waar hy van kleintyd af `n passie vir musiek ontwikkel het. Hy het op die ouderdom van 14 begin om kitaar te speel en op 15 het hy begin om oor te skakel na ander instrumente.

Jacques is ook betrokke by alle radioproduksiewerk van GROOTfm 90.5 en was in 2014 vir 2 MTN radiotoekennings genomineer.

14h00 – 15h00

Hit’it or Skip’it: Jacques speel ‘n lied, nuut of oud en vra dan die luisteraar om te laat weet of hy moet hit of skip, waarna hy dan die liedjie klaar speel of stop

16h00 – 17h00

Tussen 16h00 en 17h00 word daar gekyk na die liedjies wat die meeste afgelaai is in Suid-Afrika, op iTunes. Daar is ook ‘n top 10 van die week wat die mees populêre liedjies op iTunes aandui.

Vyf woorde wat hom beskryf:

5?

Volg Jacques op:

Deel die artikel met jou vriende:

Saterdae met Jacques Erasmus

Saterdae

13:00 17:00

Social media & sharing icons powered by UltimatelySocial