#GROOTtrauma

Woensdae-aande


20:00 - 21:00

#GROOTtrauma

Woensdae-aande


Skakel Woensdae-aande in vir GROOTtrauma saam Pieter Cloete en Dr Jaco van Niekerk. Ons gesels oor mediese mites, trauma, misdaad en skakel ook gereeld oor na ‘n paramedikus wat oppad na ‘n noodgeval is.

Jy kan vorige progamme hier luister of aflaai: GROOTtrauma podsendings

Dr Jaco van Niekerk:

Trauma dokter

Kwalifikasies:

B.SC.

B.Med. Sc (Hons) (Mediese Mikrobiologie)

MBChB.

M.Sc.Med (Emergency Medicine)

(ATLS, ACLS[EP], PALS

E-pos: vanniekerk.jaco@yahoo.com
Tel: 084 096 7110

#GROOTtrauma
Woensdae
20:00 – 21:00

Deel die artikel met jou vriende:

20:00 - 21:00

Woensdag

20:00 21:00

Social media & sharing icons powered by UltimatelySocial