#GROOTsports

met Sonet Stofberg

#GROOTsports

Nadat jy elke oggend ‘n GROOTontbyt geniet het, en die pad geslat het tussen werk en huis, is dit tyd vir terugsit, ontspan EN #GrootSports!! Tussen jou en #GrootSports le daar ‘n berg, ‘n Stofberg! Sonet Stofberg bring vir jou die sportnuus van die afgelope week, interessante onderhoude oor sportsoorte en -persone – van iets ‘anders’ tot die allerdaagse. #GrootSports is die perfekte metgesel vir jou Saterdag-kuier, en voorsien net die regte ritme om jou kole aan die dans te kry! Laat los daai bok vir sports binne jou en tjoen in!

Vyf woorde wat haar beskryf:

Lojaal, gemaklik, ‘hopeless romantic’, optimis en ‘n ‘doener’.

Volg Sonet op:

Deel die artikel met jou vriende:

met Sonet Stofberg

Social media & sharing icons powered by UltimatelySocial