GROOTplaas

met Elsa Esterhuizen

GROOTplaas

Skakel elke weeksoggend tussen 05:30 – 05:50 in op kykNET, kanaal 144 wanneer Elsa Esterhuizen jou op hoogte bring van die jongste landbounuus en oor ‘n paar interessante onderwerpe met betrekking tot die landbousektor gesels, soos veesiektes, die verskillende bedrywe en passievolle boerdery.

Sit solank die ketel aan!

Vyf woorde wat haar beskryf:

Ambisieus, professioneel, opreg, diepsinnig, nederig.
Volg Elsa op:

Deel die artikel met jou vriende:

met Elsa Esterhuizen

Maandag

05:30 06:00

Dinsdag

05:30 06:00

Woensdag

05:30 06:00

Donderdag

05:30 06:00

Vrydag

05:30 06:00

Social media & sharing icons powered by UltimatelySocial