Francois van Rensburg
Francois van Rensburg
Francois van Rensburg
Francois van Rensburg is ‘n radio-omroeper, deeltydse sanger, vryskut-akteur en televisie-aanbieder. Radio is egter een van sy groot passies.
07h00 en 08h00
#Aktualiteit: Francois bespreek kwessies en sake wat die week in die nuus was, en kry gereeld kenners om saam te praat. 08h00 en 09h00
#RuimteEnLeefstyl: Francois kyk na leefstyl wenke binne en buite die huis en loer na ‘n bietjie vermaaknuus
Vyf woorde wat haar beskryf:
Vryheidliewend, passievol, selfaanwysend, nuuskierig, avontuurlik.
Volg Francois op:
Deel die artikel met jou vriende:
Francois van Rensburg
Saterdae
06:00 09:00