Annelie Bouwer

Annelie Bouwer


Annelie Bouwer

Annelie Bouwer


Annelie Bouwer: Nuus, Verkeer en Omroeper

5to9 met Annelie is ‘n groot kuier makietie waar jy 4ure saam met Annelie flieks gesels; in die flinkdink vasvrae jou familie en vriende probeer uitoorlê; ‘n uur se rock oldies kan geniet en lekker saam lag as jou gunsteling celebrity aan Annelie se Celebrity vat 5 deelneem.

17h30

Annelie gesels films, internasionaal en plaaslik en nooi soms ‘n akteur na die ateljee vir ‘behind the scenes’ inligting

20h30

Kunstenaar Fokus: Die program word afgesluit met ‘n 3 in ‘n ry van jou gunsteling sanger/band se musiek

Vyf woorde wat Annelie beskryf:

Lewenslustig, lojaal, vrolik, liefdevol, passievol.

Volg Annelie op:

Deel die artikel met jou vriende:

Saterdae

17:00 22:00

Social media & sharing icons powered by UltimatelySocial