Sondag

Elsie Bornman

Kom dien die Here saam met Elsie Bornman elke Sondagoggend vanaf 06:00. As jy nie by die kerk kan uitkom nie of net lekker saam wil luister na wat God vir ons wil sê, is Sondagoggend met Elsie die program vir jou. Word geïnspireer, kry krag en bemoediging.

06:00

View more

Francois van Rensburg

Francois van Rensburg is 'n radio-omroeper, deeltydse sanger, vryskut-akteur en televisie-aanbieder. Radio is egter een van sy groot passies. Skakel in Sondae vir Sondag Vibe tussen 09:00 en 13:00, met Gister Se Grotes vanaf 10:00. Soms kuier daar 'n gas of "legende van gister" in die ateljee.

09:00

View more

Sondae middae

Phillip geniet die lewe, en nooi jou om Sondae jou skoene uit te skop en saam met hom die mooi te onthou. Die eerste uur is lekker luister musiek, en in 'Woema vir die week' deel Phillip wenke, wat die lewe makliker maak, met die luisteraar.

13:00

View more

Sonet Stofberg

In SEFANJA 3:17 staan daar geskryf: Die HERE jou God is by jou, 'n held wat verlossing skenk. Kom loof en prys en vier jou held saam met my Sonet Stofberg, waartydens Hy jou inspireer en leer, terwyl jy, rustig verkeer! Sondae 17h00 -21h00

17:00

View more

Deurnag Musiek

‘n Mengelmoes van musiek, plaaslik en internasionaal, om jou wakkerlê-nagte en lankdink-aande sorgeloos te laat.

21:00

View more
Social media & sharing icons powered by UltimatelySocial