Saterdae

Saterdag ontbyt met ‘n byt!

Hier word gegons oor wie in die nuus was en waarom. Ek trippel sewe uur saam met jou deur die wêreldnuus. Die fokus val sterk op naweek vermaak en sportgebeure. Jy kry 'n maklike naweek resep as bonus, asook 'n wenk wat jou lewe makliker maak.

06:00

View more

Susan Botha en Die GROOT20

Susan Botha vermaak jou op 'n Saterdag oggend en bring vir jou die GROOT20 tussen 10am en 12pm!

09:00

View more

#GROOTSport met Sonet Stofberg

Saterdagmiddag sport met Sonet Stofberg.

13:00

View more

Jacques Erasmus

[caption id="attachment_4167" align="alignleft" width="200"]<img class="wp-image-4167 size-medium" [...]

17:00

View more

Deurnag Musiek

‘n Mengelmoes van musiek, plaaslik en internasionaal, om jou wakkerlê-nagte en lankdink-aande sorgeloos te laat.

22:00

View more
Social media & sharing icons powered by UltimatelySocial