Donderdag

GROOTplaas

Skakel elke weeksoggend tussen 05:30 – 05:50 in op kykNET, kanaal 144 wanneer Elsa Esterhuizen jou op hoogte bring van die jongste landbounuus en oor ‘n paar interessante onderwerpe met betrekking tot die landbousektor gesels, soos veesiektes, die verskillende bedrywe en passievolle boerdery. Sit solank die ketel aan!

05:30

View more

Die GROOT Ontbyt

Die GROOT Ontbyt is ‘n splinternuwe konsep wat die uiteenlopende wêrelde van Radio en TV een laat word.

06:00

View more

Meer Musiek

‘n Halfuur van plaaslike Afrikaans & Engelse musiek om jou werksoggend reg te begin.

08:30

View more

Su-an Müller Marais

Lewendig, skerp en fun - Su-an is ‘n energieke, jong omroeper wat nooit heeltemal sal grootword nie. Sy speel graag met woorde en maak diere en politici na. Sy sê wat sy dink en toets jou kennis. Sy lig jou in oor vreemde nuusgebeure en leer jou iewer s tussenin ‘n les.

09:00

View more

Riva Schoeman

Sy spreek verskeie tema’s aan insluitend inspirasie, skoonheid, vermaak, ligter nuus soos “Wat!!! Rerig?” “Vreemde feite van die dag” en sy laat jou toe om ‘n liedjie vir jou liefie te kies een keer ‘n week.

12:00

View more

Ruben Delmage

Ruben Delmage #SlatDiePad huis toe, weeksmiddae tussen 15:00 – 18:00

15:00

View more

#SlatDieSport

#SlatDieSport, Saam Met Ruben Delmage en Arnold Geerdts – Donderdae: 18:00 – 19:00 PROGRAM TROTS GEBORG DEUR TRADEMARX @ LOFTUS

18:00

View more

Pieter Cloete

Met sy professionele, tog gemaklike stemtoon en persoonlikheid nooi Pieter jou elke weeksaand om saam met hom nuwe vrystellings, boekresensies en plaaslike musiek 5-in-n-ry te geniet. Luisteraars kry ook een keer ‘n week die geleentheid om hulle musiekkeuse en die stories daaragter te kom deel.

19:00

View more

Deurnag Musiek

‘n Mengelmoes van musiek, plaaslik en internasionaal, om jou wakkerlê-nagte en lankdink-aande sorgeloos te laat.

21:00

View more
Social media & sharing icons powered by UltimatelySocial