ONS OMROEPERS

profile

SUSAN BOTHA

Besoek my blog >>

Susan Botha is ‘n x-Vrystater wat in 2005 pens & pootjies in die radio industrie beland het. Na dese loop sy met ‘n huppel in haar stap en ‘n permanente glimlag. Sy sê: Te veel van ‘n goeie ding is fantasties!! Sy kan baie praat, is passievol oor Afrikaans, die lewe, sang en musiek en die GROOT werk wat God elke dag in mense se lewens doen. Sy geniet Bass hengel saam met haar man Hugo en Jacky is haar “partner in crime” – dis nou die Jack Russel wat niks verkeerd kan doen nie… Klets en baie musiek laat die GROOTFM luggolwe behoorlik gons.
God said it, I believe it and that settles it!"