Pieter Cloete

ONS OMROEPERS

pieter-cloete 

Pieter Cloete

 

Uitsaai tye: Maandae, Dinsdae en Woensdae: 19h00 - 21h00, Donderdae 20h00 - 22h00, Vrydae 19h00 - 22h00, Sondae 14h00 - 18h00

Pieter Cloete se radio-loopbaan het by ’n klein gemeenskapradiostasie begin in 2009.

Hy het gevoel hy wil graag sy vlerke sprei en het in April 2016 besluit om die Knysnabos vir die stadsliggies te verruil, en is nie ’n dag spyt nie!

Hy stel weekliks die Maroela Media Afrikaanse Top 20 saam en vervaardig die radio weergawe wat op 11 gemeenskapradiostasies weekliks uitsaai.

Hy is ook verantwoordelik vir die musiekblad van die Veldtog Afrikaans webblad afrikaans.com.

Luister na nuwe vrystellings en interessante brokkies Maandae, Dinsdae en Woensdae 7pm - 9pm, Donderdae 8pm – 10pm en Vrydae 7pm – 10pm.

Kom geniet ook gerus jou lui Sondae–middae in sy geselskap tussen 14h00 en 18h00.

“As jy iets groots in jou woonbuurt wil doen, dink so groot soos jou dorp...”