ONS OMROEPERS

ELSIE BORNMAN

Pretorianer in murg en been wat hou van opwinding, avontuur en uitdagings. Baie lief vir mense en het ‘n begeerte om die Hoop, Liefde, Genade en Vrede van ons Hemelse Vader te verkondig. As stokperdjies skryf ek graag oor my persoonlike belewenis in die natuur en beoefen ek natuurfotografie.
 
"A leader’s joy is to see others stand in their own integrity and strength - maximizing their potential in God and fulfilling the capacity of their leadership ability."