Annelie Bouwer

ONS OMROEPERS

annelie-bouwer 

Annelie Bouwer

 

Uitsaai tye: Weeksdae 16h00 - 19h00

Annelie Bouwer is #SlatDiePad saam met Ruben Delmage, se nuusleser en verkeersverslaggewer.

Sy is baie lief vir Suid-Afrika en ons geskiedenis en glo dat akkurate en aktuele nuus baie belangrik is vir die land en die land se toekoms. Annelie geniet mense en hulle stories en is ook 'n kranige storieverteller. Saam met twee ander vennote, besit sy Hoofkantoor Produksies, die maatskappy wat in 2015 die Afrikaanse tienerdramafilm, "Die Pro" vervaardig het.

In haar vryetyd lees sy graag en is ook 'n opgeleide Latyn en Ballroom danser. Op haar "Bucket list" is net twee dinge: 1. Om die hele wêreld te sien en 2. Om volheid te lewe.

“"I am the master of my fate, I am the captain of my soul."”