Lise Cloete: Verkoops koördineerder

Lise Cloete

Vyf woorde wat Lise beskryf:

Vriendelik, eerlik, sin vir humor (en hou van lag), lojaal en liefdevol.