Lindiwe Hlongwa: Skoonmaker

Lindiwe Hlongwa

Vyf woorde wat Lindiwe beskryf:

Musiek-liefhebber, liefde vir lees, pret met vriende, liefdevolle ma en ‘n GROOT-dromer.