Dis GROOT! 

Die ECSPONENT GROOTboot 2018 met kykNET aanboord van die MSC Sinfonia na die Portugese Eilande vanaf 6 – 9 April 2018.

Daar is GROOT musiek van GROOT name en GROOT sports saam met vriende wat net sowel familie kon gewees het…

Daar is GROOT verrassings en GROOT variasie, met ‘n bietjie GROOTontbyt en baie inspirasie.

As jy hou van voluit en met oorgawe, GROOT diepte en GROOT nuwe hoogtes, met ‘n GROOT hart vir GROOT impak en GROOT vrolikheid met baie uitroeptekens, dan is JY die perfekte PASSIE-sier vir die GROOT boot!

Ons almal kort soms ‘n bietjie GROOT om dieper, hoër, nader en GROTER te lééf!

Kom maak ons almal se reis nóg groter!

Die #GROOTboot met Dewald Wasserfall, Jo Black, Pieter Koen, Liezel Pieters en Lindie Strydom.

Maak seker jy mis nie uit op die kans om saam met Ecsponent, GROOTfm 90.5, Die GROOTontbyt en kykNET vanaf 6 – 9 April 2017 vanaf Durban na die Portugese eilande te vaar nie.

Skakel 0860 11 44 11 om te bespreek of klik hier vir meer inligting

Dit gaan eksponensieel GROTER wees!