GROOTfm 90.5 se amptelike Afrikaanse treffersparade aan jou gebring met die komplimente van PharmaValu!

Vol energie, vol interessante musiekfeite en natuurlik vol vermaak. Jy kry die kans om jou gunsteling Afrikaanse (nuwe) kunstenaar te ondersteun met die GROOT20 in Afrikaans.

Susan Botha met Die GROOT20 10:00 – 12:00
2 ure propvol Top Afrikaanse klanke!

Kies jou gunsteling en wen!
Jy hoef nie soos Ou tante Koba jou koffie met jou GROOT toon te roer nie… Jy hoef ook nie uit die toon van ons geselskap te val nie… want ons gee JOU die toon aan, GROOTfm 90.5 se GROOT ‘toon-tig’ in Afrikaans is die toonbeeld van goeie Afrikaanse musiek!
Skakel in vir jou GROOT20 elke Saterdag-oggend tussen 10 en 12.
Kies jou gunsteling nuwe vrystelling en GROOT20 liedjie vir jou kans om ‘n PharmaValu Queenswood geskenkbewys ter waarde van R 250 te wen . Slegs een (keuse) per week word toegelaat en die lyne sluit Donderdae 12nm.

B’s & V’s:

  • Slegs een stem per persoon/IP Adres
  • Meer as een stem per IP adres sal gediskwalifiseer word
  • Standaard B’s & V’s van GROOTfm 90.5 geld

GROOTfm 90.5 se amptelike Afrikaanse treffersparade. Watter een is jou gunstelling?

Nuwe Vrystellings