Susan Botha
Groot Top 20

Die GROOT20
Aangebied deur Susan Botha

Stem en wen!

GROOTfm 90.5 en Pharma Valu stel jou gesondheid hoog op prys. Musiek behoort jou
nie siek te laat voel nie, so stem weekliks vir jou gunsteling kunstenaar en liedjie,
luister elke Saterdag-oggend tussen 10:00 en 12:00 na jou GROOT20 in Afrikaans,
en jy mag dalk ‘n wenner wees!

Hierdie Afrikaanse Top20 word deur JOU saamgestel en word nie bepaal deur
CD-verkope of ander treffersparades nie.

Stem vir jou gunsteling kunstenaar en liedjie wat na jou mening die week se nommer 1
op die GROOT20 moet wees; asook vir die nuwe vrystelling van die week wat sy debuut
in die GROOT20 moet maak. Slegs een stem per week word toegelaat en die stemlyne
sluit Vrydagmiddae om 12:00.

Die GROOT20, aan jou gebring deur Pharma Valu: Jou gesondheid is ons prioriteit!

KIES JOU GUNSTELING AFRIKAANSE LIEDJIE EN STEM NOU!
Dewald Wasserfall
1
dewald wasserfall laat die lig
Laat die lig inkom
STEM NOU!
Deon Groot
2
deongroot
Is die koeël al deur die kerk?
STEM NOU!
Jak de Priester
3
jakdepriester15
Alles vir liefde
STEM NOU!
Brendan Peyper
4
brendanpeyper
Twee is beter as een
STEM NOU!
Elvis Blue
5
elvisblue
Die Brug
STEM NOU!
Appel
6
appel
Lei my na die water
STEM NOU!
Willem Botha
7
willembotha
Soen en vergeet
STEM NOU!
DZL
8
dzl
Een kans
STEM NOU!
Chris Else
9
chriselse
In jou skoene
STEM NOU!
Chrizaan
10
Chrizaan
Sê dit weer
STEM NOU!
Charlize Berg
11
charlize berg asofliefde
Asof liefde nie seermaak nie
STEM NOU!
Liezel Pieters
12
Liezel Pieters
Droë riviere
STEM NOU!
Ons Lieflinge
13
lieflinge
Miljoene stemme
STEM NOU!
Joe Foster
14
joefoster
Ridder
STEM NOU!
Neil Somers
15
neilsomer
Jy slaan my asem weg
STEM NOU!
Heidi
16
heidi-wathartlaatlag
Wat 'n hart laat lag
STEM NOU!
Jennifer Zamudio
17
Jennifer Zamudio
Breekweg
STEM NOU!
Die Heuwels Fantasties
18
dieheuwelsfantasties
Gebruik my
STEM NOU!
Refentse
19
refentse
Anoret
STEM NOU!
Elmé
20
elme
Rooiwyn en liefde
STEM NOU!

 

 

 

Groot Top 20
Sharoney
sharoney
Skyn
Ampie
ampie2017
Ek wil net jou hand vashou
Nagligte
nagligte bly
Bly
ADAM
ADAM disal
Dis al wat ek het
Kerry Lee
Kerry Lee
Dans in die reën
Daniel Eeuwrick
danieleeuwrick
Sien jou weer
Willem van der Ryst
willemvanderryst
Storieboek
Kaleidoskoop
Kaleidoskoop
Die goeie
Henri Scott
henriscott
Luister
EON
eon2017
Bittersoet
Len Muller
LenMullerSingVirSente
Sing vir sente
Rymstoff
Rymstoff
Gaan nie ophou probeer nie
 
Ons Lieflinge
lieflinge
Slaan my asem weg
Riaan Grobler
riaangrobler
Die boek
Elvis Blue
elvisblueELKEHART
Elke hart