#SlatDieSportBlog

Hier is die Bulle se nuwe truie vir Super Rugby asook Curriebeker vir volgende jaar! Hou jy daarvan??

29 November 2018

PUMA LAUNCHES VODACOM BULLS KIT FOR 2019 Official technical partner PUMA has launched the 2019 Home and Away kit for the Vodacom Bulls and Blue Bulls, which will be worn for both the Vodacom Super Rugby and Currie Cup seasons. The design of the new jersey is inspired by the courageous protectors of Fortress Loftus. […]

Read More

Hierdie skeidsregter het omtrent genoeg gehad!

8 November 2018

Met al die gepraat oor die skeidsregters se beslissings die afgelope ruk het hierdie video ook nou nog sy verskyning gemaak.  Hierdie skeidsregter het omtrent genoeg gehad van beide voorrye en sommer besluit om al 6 die spelers van die veld af te jaag… Deel die artikel met jou vriende:

Read More

Daar is net EEN Roger Federer. Het jy hierdie al beleef??

6 September 2018

Daar is net EEN Roger Federer. Het jy hierdie al beleef?? Deel die artikel met jou vriende:

Read More

Het jy hierdie video gesien wat vanoggend uitgelek het vanuit die Bulle se kleedkamers?

16 Augustus 2018

Het jy hierdie video gesien wat vanoggend uitgelek het vanuit die Bulle se kleedkamers? Kyk hier: Deel die artikel met jou vriende:

Read More

Is hierdie die ergste boorvat wat ons al in Rugby gesien het?  Dit kon baie lelik uitgedraai het.

26 Julie 2018

Is hierdie die ergste boorvat wat ons al in Rugby gesien het?  Dit kon baie lelik uitgedraai het. Hierdie het plaasgevind in Franschhoek tussen Simondium en Lanquedoc All-Stars in ‘n klubwedstryd tussen dié twee spanne.   Die beseerde speler het die veld verlaat, maar die volgende week weer op die veld verskyn. Deel die artikel met […]

Read More

Om te “engage” of om nie te “engage” nie…

3 Mei 2018

Om te “engage” of om nie te “engage” nie… Deel die artikel met jou vriende:

Read More

Kyk hier! EINA!!!

22 Februarie 2018

Wat dink jy hiervan? Dit moes seer gewees het! That is one tough nut. The stroke was recorded as 6, one bounce off Andrew Ellis’s scone. Passed the concussion test & carried on….😬 #FordTrophy pic.twitter.com/2zsfLCI3qd — #NZIII (@MargotButcher) February 20, 2018 Deel die artikel met jou vriende:

Read More

GROOTfm 90.5 wil ons innige meegevoel deel met die Botha gesin met die afsterwe van Darius Botha.

15 Februarie 2018

Daruis Botha vertel sy lewens stories; ‘n storie van oorwinning oor die vrees van kanker, ‘n storie van hoop… en ‘n storie van “menswees”. Darius het ‘n seun en dogter aan kanker verloor en het self ook kanker. Hy vertel van sy vrou Karin se liefde en bystand, oor sy rugby dae as Suid Afrikaanse […]

Read More

[Kyk] Jacques “Vleis” Engelbrecht kom kuier bietjie op #SlatDieSport om rugby te gesels!

8 Februarie 2018

Jacques “Vleis” Engelbrecht kom kuier bietjie op #SlatDieSport om rugby te gesels! Kyk: Deel die artikel met jou vriende:

Read More

Wat maak jy van hierdie? Wedstryd Knoeiery of net absoluut swak spel?

1 Februarie 2018

Die Internasionale Krieketraad (IKR) het ‘n ondersoek geloots op ‘n baie verdagte T20 Krieketwedstryd wat plaasgevind het op 24 Januarie 2018 in die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) tussen die Dubai Star en Sharjah Warriors in die Ajman All Stars T20-Liga nadat beeldmateriaal van die wedstryd op sosiale media wyd versprei het.    Wat maak jy van […]

Read More

Load more

Social media & sharing icons powered by UltimatelySocial