#BaadjieVir’nMaatjie

Internasionale Speeldag

4 Junie 2018

#blikkiesenbaadjies #InternasionaleSpeeldag #HamburgerDag Groot FM 90.5 vier Internasionale Speeldag so saam met Hamburger Dag en al lyk alles baie vrolik het ons ‘n ernstige boodskap op die hart: As elkeen van ons, ons rol in die gemeenskap SPEEL, kan kinders SPEEL-SPEEL GROOT word!” Kinders moenie bekommer oor die koue wat voorlê of waar vanaand se […]

Read More

#blikkiesenbaadjies winterprojek 2018 – Week 3

16 Mei 2018

Week 3: 14-20 Mei 2018 Ons het die afgelope week ‘n spesiale Hemelvaartbyeenkoms saam met die Voortrekkers gehad waar hulle blikkies en baadjies ingesamel het! Affies se gees vir gee! Afrikaans Hoër Meisies @AHMP.co.za het elke jaar ‘n geesweek in die opbou na hulle “derby” met Oranje Meisies van Bloemfontein.  Hierdie jaar lyk die geesweek […]

Read More

#blikkiesenbaadjies winterprojek 2018 – Week 2

16 Mei 2018

Week 2: 7-13 Mei 2018 Ons eerste groot insameling op Vrydagoggend, 11 Mei by Hoërskool Waterkloof, was ‘n GROOT sukses!  Die Klofies het 2 ton klere ingesamel (ja, hulle het elkeen van die 637 sakke geweeg) en die waarde daarvan volgens Helpende Hand en PEN is ongeveer R120 000! Maroela Media het ‘n artikel daaroor geplaas […]

Read More

Social media & sharing icons powered by UltimatelySocial