Straatligkinders het onlangs hul nuutste enkelsnit bekendgestel, Goliat. Kyk die musiekvideo hier en laat weet Ruben gedurende #SlatDiePad of jy daarvan hou?

Deel die artikel met jou vriende: