Is hierdie die ergste boorvat wat ons al in Rugby gesien het?  Dit kon baie lelik uitgedraai het.

Hierdie het plaasgevind in Franschhoek tussen Simondium en Lanquedoc All-Stars in ‘n klubwedstryd tussen dié twee spanne.   Die beseerde speler het die veld verlaat, maar die volgende week weer op die veld verskyn.

Deel die artikel met jou vriende: