Week 2:

7-13 Mei 2018

Ons eerste groot insameling op Vrydagoggend, 11 Mei by Hoërskool Waterkloof, was ‘n GROOT sukses!  Die Klofies het 2 ton klere ingesamel (ja, hulle het elkeen van die 637 sakke geweeg) en die waarde daarvan volgens Helpende Hand en PEN is ongeveer R120 000!

Maroela Media het ‘n artikel daaroor geplaas – loer gerus hier:

https://maroelamedia.co.za/goeiegoed/goeie-nuus/kaalvoet-leerlinge-gee-terug-aan-die-gemeenskap/

Deel die artikel met jou vriende: