Curro College Hazeldean Independent School het vanoggend #GROOTgees na ‘n nuwe vlak geneem met ‘n #Mcdonaldsuitdaging, ‘n band, die Glee-dansgroep, goed-gekoördineerde “moves”, krete, liedjies en ‘n juffrou met die meeste gees! Voeg saam met dit Jan Bloukaas, Muzik Kids, Groot FM 90.5, Andre Schwartz, Bouwer Bosch en Leandie du Randt Bosch en jy het n perfekte resep vir #skoolmetdiebestegees2018 Dankie aan ons borge Laser Adventures, MBT Petroleum, USA Sports en Mit-Mak Motors, wat hierdie hoendervleisgewende gees moontlik maak!!!


Deel die artikel met jou vriende: