Daruis Botha vertel sy lewens stories; ‘n storie van oorwinning oor die vrees van kanker, ‘n storie van hoop… en ‘n storie van “menswees”. Darius het ‘n seun en dogter aan kanker verloor en het self ook kanker. Hy vertel van sy vrou Karin se liefde en bystand, oor sy rugby dae as Suid Afrikaanse Spingbok speler en die goeie ou rugby dae saam met sy broer Naas Botha. “Like” asb die video as u dit bemoedigend vind en “share” met mense wie bemoediging nodig het. Vriendelike Groete in Jesus, Deon (My Storie Program)

Deel die artikel met jou vriende: