1 uit elke 4 vroue word deur ‘n geliefde aangerand en elke ses uur sterf ‘n vrou aan die hand van haar geliefde.

Hierdie statistiek is skokkend, maar erger nog is dat ook kinders en mans, of deur die aanranding geraak word of self aangerand word.  GROOTfm 90.5 ondersteun die ‘16 Dae teen geweld teen vroue en kinders’-veldtog.

Kyk gerus hier na die video wat die GROOTspan gemaak het ter ondersteuning van almal in nood.
Stop Gender Based Violence hulplyn 0800 150 150

Deel die artikel met jou vriende: